{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
?Aanlegtoetse ?Aptitude tests
?Persoonlikheidsevaluering ?Personality
assessment
?Lewensrol identifikasie ?Life role identification
?Loopbaanbeplanning ?Career planning
?Evaluering van loopbaanvolwassenheid
?Career maturity assessment
?Evaluering van besluitnemingsvermoëns
?Decision making ability assessment
Die fokus van terapie by "www.sielkundige-pretoria.co.za" is om kliente die mag te gee om hul probleme te oorkom en om beheer oor hul lewe te neem. Dit word gedoen deur 'n terapeut wat haar kennis in die fasilitering van verandering toepas via die gebruik van e-pos of besoek . Die terapeut werk as 'n klient respekterende fasiliteerder in 'n samewerkende en oplossing gefokusde manier om u op spoor te hou.
Terug | Terug na bo |