{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

 

â—Speelterapie               

â—Play therapy

â—Tienerberading          

â—Teen counselling  

â—Gesinsterapie            

â—Family therapy

â—Gesinsleiding              

â—Family guidance

 

Die fokus van terapie by "www.sielkundige-pretoria.co.za" is om kliente die mag te gee om hul probleme te oorkom en om beheer oor hul lewe te neem. Dit word gedoen deur 'n terapeut wat haar kennis in die fasilitering van verandering toepas via die gebruik van e-pos of besoek . Die terapeut werk as 'n klient respekterende fasiliteerder in 'n samewerkende en oplossing gefokusde manier om u op spoor te hou.


 

 

 

 

 

Terug Terug na bo