{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Terapie word vir elke unieke individu voorberei met die doel om hul te ondersteun tot 'n verbeterde self. Individuele terapie is beskikbaar vir kinders, tieners en ouers.  Psigoterapie vir kinders word eers met die ouers bespreek na aanleiding van die toetsing en ouergesprek.

Therapy is planned to assist, support and optimise the potential of each unique individual. Individual therapy is available for children, teenagers and parents. 

Psycho-therapy of children will be discussed with the parents during the feedback interview and/or after the assessment.

 

Daar is ‘n verskeidenheid tipes terapie beskikbaar sodat dit aan die person se unieke behoeftes voldoen:

Multiple types of therapy are available in order to meet each person’s unique needs: 

?Speelterapie                           ?Play therapy

?Kognitiewe Beheer Terapie   ?CBT

?Mensmoddellering                 ?Human modelling

?Rasionele-gedragsterapie      ?Rational behaviour therapy

 

Individuele terapie spreek die volgende probleme aan:

Individual therapy addresses the following problems:

?Angs/Spanning/Vrese                       ? Anxiety/Tension/Fears 

?Depressie                                         ?Depression

?Selfbeeld                                          ?Self-esteem

?Afhanklikheid                                  ?Dependence

?Krisis intervensies                           ?Crisis intervention

?Trauma                                           ? Trauma

 

Die fokus van terapie by "www.sielkundige-pretoria.co.za" is om kliente die mag te gee om hul probleme te oorkom en om beheer oor hul lewe te neem. Dit word gedoen deur 'n terapeut wat haar kennis in die fasilitering van verandering toepas via die gebruik van e-pos of besoek . Die terapeut werk as 'n klient respekterende fasiliteerder in 'n samewerkende en oplossing gefokusde manier om u op spoor te hou.

 

Terug Terug na bo